AIM-9 Sidewinder

AIM-9 Sidewinder

AIM-9L
Tipe Kortafstand lug-tot-lug-missiel
Oorsprong Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diensgeskiedenis
In gebruik 1956–hede
Produksiegeskiedenis
Vervaardiger Raytheon Company[1]
Ford Aerospace
Loral Corp.
Koste per eenheid VS$ 603 817[2] (AIM-9X Blk II FY15).
VS$ 472 000[3] (AIM-9X FY 2019)
Vervaardig 1953-hede
Spesifikasie
Massa 85,3 kg[1]
Lengte 3,02 m[1]
Diameter 127,0 mm[1]
Vulsel WDU-17/B ringvormige ontploffingsvrag[1]
Vulmassa 9,4 kg[1]
Ontstekings-
meganisme
IR nabyheidsontsteker

Operasionele
bereik
1,0 tot 35,4 km
Vlerkwydte 279,4 mm
Snelheid Mach 2,5+[1]
Leistelsel Infrarooi teikensoek (meste modelle)
semi-aktiewe radarverbinding (AIM-9C)
Lanseerplatform Vliegtuie, vlootvaartuie, vaste lanseerders en grondvoertuie

Die AIM-9 Sidewinder is 'n lug-tot-lug-missiel, 'n vuurpyl wat ontwerp is om vanaf een vliegtuig ander vliegtuie neer te skiet. Die AIM-9 Sidewinder is supersonies. Daar is 10 weergawes van die missiel en dit is een van die mees gebruikte wapens van die Amerikaanse Lugmag. Die Sidewinder is sedert 1959 in gebruik en die AIM-9 is 'n verbeterde weergawe daarvan.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 Sea Power (Januarie 2006). Wittman, Amy; Atkinson, Peter; Burgess, Rick (reds.). "Air-to-Air Missiles". 49 (1). Arlington, Virginia: Navy League of the United States: 95–96. ISSN 0199-1337. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  2. "GAO-15-342SP DEFENSE ACQUISITIONS Assessments of Selected Weapon Programs" (PDF). US Government Accountability Office. Maart 2015. p. 61. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 15 Julie 2015.
  3. "Here Is What Each Of The Pentagon's Air-Launched Missiles And Bombs Actually Cost". Besoek op 15 Februarie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne